LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+25
Selfsorg in Waterberg

Tandala Hills   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 36 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Werner G
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Okt 2026

Perfekte verblyf! Ruim huis, stunning views, lekker swembad en groot stoep met ingeboude braai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marieke E
Kort verblyf
5.0
Jul 2026

Baie oulike uitleg, ongelooflike diens & asemrowende uitsig - 5 sterre vir als! Ongelooflik lekker gebly, ja en nogmaals ja vir 'n tweede kuier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

Baie skoon en goed toegerus, met die mooiste natuurskoon en uitsig. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carjone J
1 nag ⋅ Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

11/10 exceeded our expectations. What a wonderful weekend. The place is beautiful and has an amazing view. I would definitely recommend this for a group getaway. The rooms are neat and the facilities have everything that you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kgomotso L
Kort verblyf ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Breath of fresh air. I had a wonderful time. The view was something out of this world. The kids enjoyed the pool. Great way to go and refresh.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariëtte G
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Kan nie wag om weer by Tandala Hills te gaan uitspan nie. Pragtige uitsig vanaf ruim huis met gesellige beligting saans. Lekker braai- en swemareas. Ideale plek vir ontspan en uitrus. Bruce is baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janetha D
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Peaceful and beautiful. The stay was wonderful! The setting is beautiful and the house has everything you need and more!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle C
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Des 2025

Onvergeetlik! Wat 'n lekker naweek! Al ons verwagtinge oortref!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia V
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Vir mense wat van rustigheid hou en stoepkuier! Die uitsig is net asemrowend! Pragtige plek, goed toegerus. So stil - mens hoor slegs voëls en goggas wat vlieg. Lekker uitdagende paadjies vir die dapper stappers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christi-Ann R
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Familie. Was fantasties gewees! Baie netjies en die mooiste uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christoff Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 36

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 10)
Bespreek

R516, Farm 471 Droogekloof Portion 59, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2048d94190ea16ef6968086bcb822afd91240363c50b9b1f385a47472ec7d046523e273594dd5277ae21dda4740af23d7b5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 10) 36 5 1 5 R516 Farm 471 Droogekloof Portion 59 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.838747305978 28.101045191288
Soek in 'n groter streek