The Anchorage
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bridleweg 7, Kloof, Durban, 3624, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R855 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Anchorage is in 'n bewaringsgebied met uitsigte oor die Krantzkloof Natuurreservaat. Daar is verskeie watervalle, voetslaanpaaie en piekniekplekke. Die verblyf het patios en 'n dek langs die swembad wat ideaal is om die voëllewe, sonsondergang of sonsopkoms te geniet.
Die gastehuis beskik oor 3 gastekamers, naamlik Wit, Goud en Rooi. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamers het 'n TV met Netflix. Ontbyt word elke oggend bedien wat muesli, jogurt, vrugtesap, gebak, spek, eiers, wors, roosterbrood, tee en koffie insluit. Daar is WiFi en veilige parkeerplek by die gastehuis.
The Anchorage is net 350 m van Kloof Gorge se uitkykpunt en net 4 km van die voorstad Kloof af waar daar winkels, kroeë en restaurante is.
Daar is vriendelike honde wat op die perseel woon.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Bridleweg 7, Kloof, Durban, 3624, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Anchorage het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Kloof KranztKloof Nature Reserve Durban KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bridleweg 7, Kloof, Durban, 3624, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom