LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+22

2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Hillary Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal Sien kaart

Beskrywing

The Barn bied selfsorgkothuise op die eienaar se eiendom in die lowerryke voorstad Hilton. Die kothuise is strategies geposisioneer in die tuin om gaste se privaatheid te verseker.

The Barn is 'n ruim, losstaande kothuis wat oor 1 slaapkamer beskik. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word, en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die sitkamer langsaan het slaapplek vir 2 ekstra gaste op gemaklike draagbare beddens. Die TV het volledige DStv. Gratis WiFi is ook in die kothuis beskikbaar. Die oopplan-kombuis het 'n mikrogolfoond, tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Tee, koffie, melk en beskuit word voorsien. Die leefarea lei na 'n stoep met braaigeriewe.

The Fox and Hound-eenheid beskik oor 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Draagbare beddens kan vir 2 ekstra gaste voorsien word. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n knus oopplanleefarea met 'n houtvuurkaggel, 'n TV met volledige DStv-pakket en gratis WiFi. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe met beskuit.

Die eiendom het 'n sekuriteitstelsel en daar is oorgenoeg parkeerplek van die straat af. The Barn is net 'n ent se ry van die luukse winkelsentrums, skole, restaurante, hospitale, Midmardam, die Midlands Meander en groot sportgeleenthede af.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 117 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Gert En Anelia S
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Word hoogs aanbeveel. Anthea het ons baie vriendelik ontvang. Dit is 'n pragtige plek wat baie goed toegerus is met absoluut alle...
Sien meer
Jul 2026
Fadeya M
Saam met lewensmaat
5.0
Highly recommended, cozy, clean and comfortable. The accommodation was perfect. Fireplace and electric blankets to warm up the cold win...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Loren K
5.0
Loved it! Loved the unit, it is spacious, clean and well maintained. The host and staff are very hands-on.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2026
Anna-Marie K
Saam met lewensmaat
5.0
Excellent. It was perfect. Very welcoming hostess.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2026
Kuben P
Saam met lewensmaat
5.0
Helped to soothe my mind and soul with dealing with the loss of a loved one. Lovely quiet and serene weekend getaway.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 130

Op LekkeSlaap 8 jaar

Antwoord gewoonlik binne 3 ure

Ligging

  • Hillary Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Barn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Hillary Road, Hilton, 3245, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwyoo4dfhlYO7kS7LTXyBjcBJ7GIeTrJpJGQDDGQCD5eDYz1r0h?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 117 5 1 5 Hillary Road Hilton 3245 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.559548054237 30.290759327581

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang