Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The Bridge 19 Self-catering

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marlize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir The Bridge 19 Self-catering
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.4/5
Frans T - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans T

Fantasties.

Ons was stomgeslaan deur die absolute netheid en ruimte, alles was in werkende toestand, ons kon geen fout vind van enige aard nie. Selfs gedurende die beurtkrag was hulle so gaaf om ons van 'n gasstoof te voorsien met gas. Dit is sentraal geleë en stapafstand vanaf die restaurante. Beslis 'n uitstekende keuse as jy waarde vir jou geld soek.

Junida C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junida C

Wat 'n wonderlike ervaring was dit nie om by Marlize se plekkie te kon bly.

Die ontvangs wat ons van Marlize gekry het was fantasties. Die woonstel is baie goed toegerus en baie modern, mooi en skoon. Dit was net 'n plesier om daar tuis te kon gaan. Die diens wat ons van haar en Princes gekry het was uit die boonste rakke. Baie dankie Marlize. Tot ons mekaar weer sien.

Monique J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique J

Heerlike see-vakansie in 'n pragtige vakansie-oord.

The Bridge is 'n pragtige oord met lekker swembad en braaigeriewe. Marlize se kommunikasie was van die begin af oop en duidelik. Ons het dit vreeslik baie geniet en sal beslis weer teruggaan soontoe.

Jan B - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Dis die tweede keer in dieselfde woonstel. Puik.

Sal enige tyd weer daar bly. Skoon en netjies. Eienaar baie vriendelik en behulpsaam. Was vasgekeer met die onluste. Kon ekstra dae aanbly tot ons kon terugkeer huistoe.

Raakhee A - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raakhee A

It was good but could be better.

Self-catering places normally have water. Here we cannot drink the tap water but there is no water supplied. There was no hand soap in the bathroom. While we did carry shower gels etc we expected hand soap at the basin.

Johan C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C

Uitstekende waarde vir geld verblyf, sentraal geleë.

Die akkommodasie was skoon en netjies met alles wat mens nodig het binne stapafstand. Die sekuriteit is goed en ons het baie veilig gevoel.

Hardus R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus R

Dit was wonderlik, baie dankie vir alles.

Wonderlik plek sal volgende jaar weer bespreek. Baie dankie vir alles.

Jan B - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Baie lekker gebly. Die lugversorgers was 'n wenner.

Het 'n vakansie gewen en is bly ons het The Bridge gekies. Lugversorger in die sitkamer en slaapkamer. Skoon en netjies in en om die plek. Sal weer so maak.

Carina M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carina M

Skoon, netjies en waarde vir geld.

Was skoon en netjies gewees en billik geprys. Veilige kompleks met lekker swembad. Kombuis het al die basiese toerusting wat mens nodig het. Baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Sanette V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanette V

Heerlik.

Ek kan die plek aanbeveel. Dit was skoon en netjies. Kort bietjie opknapping. Dit is stil en rustig.

Dewald K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald K

Gemaklike verblyf loopafstand van alles.

Netjiese en volledig toegeruste woonstel in rustige area.

Michelle B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B

Baie gemaklik en goed ingerig. Alles wat jy nodig het is beskikbaar.

Sal definitief weer daar gaan oorbly.

Anonieme gas - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Judith H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Judith H

Kan baie lekker wees, maar netheid nie op standaard nie.

The Bridge Holiday is 'n lekker bestemming vir 'n gesin met kinders, daar's 'n swembad en lekker braaiplek. Daar is 'n wag 24/7 en plek om jou waentjie te los. Die woonstel het voldoen aan ons behoeftes, daar was lugversorging in elke vertrek wat 'n pluspunt is. Maar ongelukkig was die kombuis en badkamer nie op standaard nie. Daar was kakkerlakke in die kombuis en die stortdeur moes al jare terug vervang wees. Ek sal The Bridge aanbeveel, maar ongelukkig nie eenheid 19 nie.

The Bridge 19 Self-catering se terugvoer

Middag Judith

Baie baie dankie vir jou terugvoering ek waardeer dit opreg. Ons is nuwe eienaars en die eenheid word binnekort opgegradeer en kry nuwe kombuis, badkamer, beddens, teels en verf.
Ons het die eenheid ge-fumigate en moniteer dit tans.
Weereens baie dankie vir die terugvoering.

Vriendelike groete


The Bridge 19 Self-catering
Vanaf R1 890
R1 890 R1 418
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 890
R1 890 R1 418
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mckenziestraat 22, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA47083f5d86446fd048b8eb11c3575c5af9c670a99c23e33566fbbd4ff3ada09af76d0d27a4a2b0fc29d77782e30b4e8fda33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 890 nouVanaf R1 418 per nag (plek vir 4) 14 5 1 5 22 Mckenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.372304831665 32.412216067314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang