4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 22 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Bridge Apartment 22 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamer-vakansiewoonstel in The Bridge Holiday Resort-kompleks aan die oewer van die St Lucia-riviermonding.
Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer met 'n stort, en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, ketel, broodrooster, mikrogolfoond en 'n ontbyttoonbank. Die sitkamer het gerieflike sitplek, 'n TV met sekere DStv-kanale en bied toegang tot 'n balkon wat oor die tuin uitkyk. Op die balkon is daar gemaklike buitemeubels.
Gaste het toegang tot skaduparkeeplek, sowel as 24 uur-afstandbeheertoegang en nagsekuriteit. Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, muurbalbane en tennisbane waarvan gaste gerus gebruik kan maak.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Annelise Sandra Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 22 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Bridge Apartment 22 het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
22 Mckenzie Street, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang