Beskrywing
Die chalet is geskik vir 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n solderarea met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en 'n stoof toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 'n 5.5 km grondpad wat na die instansies lei. Musiek word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is geskik vir 8 gaste en het 2 slaapkamers, elk met 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n oopplan-area met 2 stapelbeddens. Die een badkamer het 'n stort en die ander badkamer het 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus. Let asb. dat hierdie eenheid nie teen die rivier front nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Leefarea
2 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 'n 5.5 km grondpad wat na die instansies lei. Musiek word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 12 gaste en beskik oor 4 slaapkamers, elk met 3 enkelbeddens. Ander geriewe in die kamer sluit in 4 badkamers met 'n stort en 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en oond. Hierdie is nie 'n eenheid aan die rivierfront nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Daar is 'n 5.5 km grondpad wat na die instansies lei. Musiek word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is geskik vir 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n solderarea met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n kaggel en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is. Hierdie rivierfront-eenheid het 'n braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 'n 5.5 km grondpad wat na die instansies lei. Musiek word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is geskik vir 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n solderarea met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad. Verder is daar 'n kaggel en 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 'n 5.5 km grondpad wat na die instansies lei. Musiek word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is geskik vir 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n solderarea met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en oond toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 'n 5.5 km grondpad wat na die instansies lei. Musiek word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie chalet bied slaapplek vir 2 gaste en is toegerus met 'n dubbelbed. Ander geriewe in die kamer sluit 'n badkamer met 'n stort in. Hierdie chalet is ook toegerus met 'n privaat plonspoel. Let asseblief daarop dat hierdie nie 'n eenheid aan die rivierfront is nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 'n 5.5 km grondpad wat na die instansies lei. Musiek word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenheid is geskik vir 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 'n 5.5 km grondpad wat na die instansies lei. Musiek word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die chalet is geskik vir 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort. Verder is daar 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus is.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 'n 5.5 km grondpad wat na die instansies lei. Musiek word nie toegelaat nie. Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Vaal Eden, The Dell, Parys, 9585, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 44 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang