The Dome Luxury Safari Villa
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Kuleni Game Reserve, Sodwana Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Die Dome Luxury Safari Villa is 'n selfsorgkoepel geleë in die Kuleni Privaat Wildreservaat, omring deur inheemse sandwoud en bekend vir sy buitengewoon ryk voëllewe en vrylopende vlaktewild, insluitend kameelperde, sebras, wildebeeste, vlakvarke en koedoes.
Die koepel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en bied 'n en suite-badkamer met 'n vrystaande bad, reënstort, toilet en wasbak. Die koepel bied uitsigte oor die privaat swembad en omliggende bosveld, met lugversorging vir gemak.
Die kombuis is volledig toegerus met moderne selfsorgtoestelle, insluitend 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, lugbraaier, eetgerei, breekware, en beide 'n filterkoffie en 'n Nespresso-masjien.
Die leefarea vloei na 'n ruim privaat patio met sonstoele en 'n buite-eetarea. Die villa bied 'n privaat swembad waar wildlewe dikwels verbyloop om te drink. 'n Toegewyde boma en vuurputarea bied 'n bykomende buiteruimte vir ontspanning.
Bykomende geriewe sluit in sonkrag-rugsteunkrag, 'n omsetter en batterystelsel, 'n JoJo-tenk, WiFi, 24-uur-sekuriteit binne die reservaat, buite-CCTV en veilige parkering op die perseel. Baba-vriendelike geriewe soos 'n bababedjie, hoëstoel en bordspeletjies is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Thies Geverifieer
Eiendomme 8
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Kuleni Game Reserve, Sodwana Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Kuleni Game Reserve, Sodwana Road, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang