+39

The Ferryview

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Farm 860, Jefferys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

The Ferryview is 'n bekoorlike selfsorghuis op 'n plaas op die oewer van die Gamtoosrivier, 20 km buite Jeffreysbaai.

Dié eenheid bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is op die grondverdieping en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n koninggrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer op die tweede verdieping is en 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort het. Die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde badkamer het 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale, en gratis WiFi is beskikbaar.

Die leefarea lei na 'n kuierarea met oorgenoeg, gemaklike sitplek en 'n ingeboude braai. Buite is 'n stoep met meubels, wat die perfekte plek is vir ontspanning. Dié stoep lei na 'n tuin met 'n boma-vuurput wat 'n uitsig oor die rivier bied. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jason M
Besigheidsreis
5.0
Peaceful, ticked all the boxes! Plenty of space for entertainment. Value for money! Spacious, great location, great views! Feels like y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2025
Susan B
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspanne en sal dit definitief aanbeveel. Heerlik gekuier saam met vriende met alles wat jy nodig mag hê! Pragtige rustige uitsig oor die ri...
Sien meer
Okt 2025
Hayley T
Gesin met klein kinders
5.0
Want to take my family back there! The most relaxing, tranquil stay, spacious, comfortable, homely place!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Jean S
Gesin met tieners
5.0
Riverside bliss. We had a wonderful midweek stay at The Ferryview with some friends and family. We had children in our group between 5 ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2025
Sandra B
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker, lieflik, gerieflik en fantasties. Ons het ongelooflik lekker gebly, gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. 'n Klein stukkie paradys, Ferryv...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • R102, Farm 860, Jefferys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink The Ferryview het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R102, Farm 860, Jefferys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA098750dcebf39ad18ea5b1b8b2f97d2e5b95494bf0e069d506a0ac95ed093b719706cf00649b836731305173a41dcffc0f53?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 8) 13 5 1 5 R102 Farm 860 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -33.921355446176 25.025169670524
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang