Beskrywing
Die kamer is op die tweede verdieping geleë en het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Dit is langs die gemeenskaplike sitkamer. Die kamer het plek vir 3 volwassenes en 1 kind of 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 'n TV, yskassie, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Ontbyt, gratis DStv en WiFi.
Huisreëls
Let asb. dat die swembad onbedek is.
'n Ekstra kampbed (insluitend matras, duvet, ekstra handdoeke) kan op versoek gratis voorsien word vir kinders tussen 0 en 8 jaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is vernoem na die gewese Richard Isaac Aboagye, een van Suid-Afrika se kampioen-boerboelle. Hy het 84 kg geweeeg. Dié kamer het sy eie ingang en is apart van die hoofhuis. Dit is lekker naby die swembad en die braaiplek. Daar is 'n volledige en suite-badkamer, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Ontbyt, gratis DStv en WiFi.
Huisreëls
Let asb. dat die swembad onbedek is.
'n Ekstra kampbed (insluitend matras, duvet, ekstra handdoeke) kan op versoek gratis voorsien word vir kinders tussen 0 en 8 jaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer is op die eerste verdieping en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak, en toilet. Die kamer is langs die sit- en eetarea, maar het ook ’n aparte ingang buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Ontbyt, gratis DStv en WiFi.
Huisreëls
Let asb. dat die swembad onbedek is.
'n Ekstra kampbed (insluitend matras, duvet, ekstra handdoeke) kan op versoek gratis voorsien word vir kinders tussen 0 en 8 jaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer is op die tweede verdieping geleë en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Dit is langs die gemeenskaplike sitkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Maaltye
Prys sluit in
Ontbyt, gratis DStv en WiFi.
Huisreëls
Let asb. dat die swembad onbedek is.
'n Ekstra kampbed (insluitend matras, duvet, ekstra handdoeke) kan op versoek gratis voorsien word vir kinders tussen 0 en 8 jaar.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
66 Munnik Street, Sterpark, Polokwane, 0699, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang