4 gaste
2 slaapkamers
2 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Barramee Ridge, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
The Tin Shack bied ongekunstelde selfsorg-verblyf en is op 'n klein plaas sowat 11 km vanaf die dorp, Underberg, geleë. Gaste kan hier ongelooflike uitsigte waardeer.
Dié kompakte huisie beskik oor 2 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n dek wat uitkyk oor die dam. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, 'n 2 plaat-stoof met 'n oond en 'n mikrogolf.
Die sitkamer het 'n gesellige kaggel vir daardie koue wintermaande. Buite-braaigeriewe is beskikbaar. Die kothuis is 100 m vanaf die hoofhuis wat op teen die bult is. Doendinge in die area sluit in stap, visvang, drafroetes, bergfietsry en tjoepry.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.2/5
Sophie Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 136
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Barramee Ridge, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Tin Shack het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Barramee Ridge, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang