Through the Window
5 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - 12 Luneville Road, Lorraine, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Through the Window is 'n bekoorlike kothuis in Gqeberha, 'n belangrike kusstad in Suid-Afrika se Oos-Kaap. Gqeberha, dikwels na verwys as die "Vriendelike Stad", is bekend vir sy warm gasvryheid, pragtige strande, diverse wildlewe en ryk geskiedenis.
Die kothuis bestaan uit 2 slaapkamers en 1.5 badkamers, wat slaapplek bied vir tot 4 volwassenes en 1 baba. Die eerste slaapkamer het lugversorging en is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en 'n bababedjie, asook 'n slim-TV en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n plafonwaaier, 'n dubbelbed en 'n en suite-toilet met 'n wasbak. Privaat ingeslote dek.
Die leefarea sluit 'n eetkamer en 'n sitkamer met 'n slim-TV en gemaklike sitplek in. Die kombuis het 'n ontbyttoonbank en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, broodrooster, ketel, mikrogolfoond, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe.
Sentraal geleë, bied die kothuis die ideale balans tussen stedelike gerief en natuurlike kalmte. Gaste is binne loopafstand van winkelsentrums en 'n gimnasium, terwyl die lowerryke omgewing help om die stadsgedruis te versag. Bykomende geriewe sluit in braaigeriewe, gratis WiFi en veilige onderdakparkering op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 12 Luneville Road, Lorraine, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
12 Luneville Road, Lorraine, Gqeberha, 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang