+6

Tierfontein Little Farm Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos Avenue, Tierfontein, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Vanaf R800 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Tierfontein Farmstay is 'n losstaande ateljee-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Tierfontein, sowat 12 km vanaf Malmesbury.

Hierdie sonkrag-aangedrewe eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 en suite-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2.

Gratis WiFi, 'n gedeelde swembad, braaigeriewe op die perseel en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan die skilderagtige Swartlandse platteland verken en het maklike toegang tot Malmesbury se geriewe.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Eckhart Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Fynbos Avenue, Tierfontein, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tierfontein Little Farm Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 800
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 800
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fynbos Avenue, Tierfontein, Malmesbury, 7300, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5eaa1a7b72e695fed424b8767a307edc2948876805ad6882c2967317a23416ce31c1ad390afd16b1fbb8ea8a1623dbfdf1e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 Fynbos Avenue Tierfontein 7300 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.513434465517 18.642491961516

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang