11 gaste
5 slaapkamers
7 beds
5 badkamers
- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 129 Rosalyn Crescent, Tinley Manor, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Tinley House is in Tinley Manor, Ballito, 'n gegoede kusdorpie in KwaZulu-Natal. Dié huis bied panoramiese uitsigte oor die Indiese Oseaan en is ideaal vir gesinne of 'n groep vriende.
Die vakansiehuis beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers, met slaapplek vir 10 volwassenes en 1 baba. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die oorblywende slaapkamer 2 enkelbeddens en 'n bababedjie het. Die eerste gastebadkamer het 'n bad en stort, terwyl die tweede gastebadkamer slegs 'n toilet het.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele en 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en TV. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolfoond toegerus.
Gaste kan op die onderdakbalkon met asemrowende see-uitsigte ontspan en lekker in die swembad afkoel. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Bevan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 129 Rosalyn Crescent, Tinley Manor, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Tinley House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
129 Rosalyn Crescent, Tinley Manor, Ballito, 4430, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 11 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang