Together Lifestyle Resort
- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 201 Muchipisi, Between Mchipisi and Gidjamhanden, Malamulele, 0982, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Together Lifestyle Resort is in die Malamulele-area in Limpopo. Hierdie area is tussen Giyani aan die ooste, by die Letaba-rivier, en Thohoyandou aan die noord-weste, by die Rivhubye-rivier. Die oord bied verskeie aktiwiteite, verblyfopsies, spanbou-aktiwiteite en konferensiegeriewe.
Verblyf word in standaard, koningin- en koningkamers gebied. Elke kamer het en suite-geriewe. Elke kamer het lugversorging, ’n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die oord bied verskeie swembaddens met sonstoele, ’n skemerkelkie-kroeg, tuin, portierdienste, konferensiegeriewe, komplimentêre WiFi, ’n klimraam vir kinders en ’n springkussing.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 201 Muchipisi, Between Mchipisi and Gidjamhanden, Malamulele, 0982, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
201 Muchipisi, Between Mchipisi and Gidjamhanden, Malamulele, 0982, Limpopo
Sien kaart- 14 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang