2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Woodside Drive, Hogsback, 5721, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Trengwainton Cottage meng rustieke bekoring met moderne geriewe in die pragtige, mistieke Hogsback. Die kothuis beskik oor 'n tuin van 5 ha met skilderagtige uitsigte en voëls en skoenlappers wat dikwels die inheemse plante besoek. In die winter sal gaste dalk sneeu sien en in die somer is die blomme, vrugte en goue sonsondergange op hul mooiste.
Die kothuis is 'n pragtige sonkrag-aangedrewe toevlugsoord wat 2 gaste kan akkommodeer. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met linne, 'n duvet en 'n kombers. Die badkamer het 'n gasgeiser-stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n kaggel. Buite is daar 'n beskutte stoep met 'n piekniektafel, ingeboude braai en 'n asemrowende, panoramiese uitsig.
Krul in die winter voor die kaggel op en kruip onder die elektriese kombers op die bed weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Trengwainton Cottage is 'n pragtige sonkrag-aangedrewe toevlugsoord wat 2 gaste kan akkommodeer. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed met linne, 'n duvet en 'n kombers. Die badkamer het 'n gasgeiser-stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof en -oond, yskas, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n kaggel. Buite is daar 'n beskutte stoep met 'n piekniektafel, ingeboude braai en 'n asemrowende, panoramiese uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Gaste is welkom om in seisoentyd van die groente en vrugte te pluk.
'n Skoonmaakdiens en 'n wasgoeddiens kan op versoek gereël word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Trengwainton Cottage
- Selfsorg