Uit-Eindelik

Selfsorg
Uit-Eindelik 2
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie grondvloer-eenheid bied slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste word vriendelik versoek om hul eie swemhanddoeke saam te bring. Die oopplan-leefarea sluit 'n kombuis, eetarea en sitkamer in. Die kombuis is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, induksiestoof, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die buite-onthaalarea beskik oor 'n eetkamertafel en 'n gasbraai, en gaste kan ook ontspan op die patio.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Slim
Volledige kombuis
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Braai
Privaat, Binne, Buite, Gas, Houtskool
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Haardroër
Buitelug
Braai
Privaat, Binne, Buite, Gas, Houtskool
Vuurput
Buite-eetarea
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Braai
Privaat, Binne, Buite, Gas, Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne
Etenstafel
Sitplek vir 6
Yskas
Volledige kombuis
Ketel
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Induksieplaat
Broodrooster
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Sonpanele
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Reëls & veiligheid
Sekuriteitsalarm
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Klerekas
Spieëltafel
Wasgoedrak/-lyn
Wasmasjien
Wasmiddel voorsien
Temperatuurbeheer
Waaier
Plafon, Draagbaar
Vermaak
TV
Slim
Prys sluit in

Rates are displayed on a self-catering basis.

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die balans moet 14 dae voor die inklokdatum betaal word.
'n Sleutel- en breekskadedeposito is met die deposito vir die bespreking betaalbaar. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis nagegaan is om te bevestig dat alles in orde is. Let asb. dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal nie onder enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.
Daar is toiletpapier en opwasmiddel vir gaste om mee te begin, maar daarna moet hulle dit self aanvul.
Gaste moet hulle eie hout en houtskool saambring. Gaste sal verantwoordelik wees vir die koste vir enige vlekke of skade aan linne.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Uit-Eindelik 1
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid op die boonste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Daar is 'n oopplan-kombuis, eetarea en 'n sitarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, eetgerei, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kuierarea het 'n lieflike etenstafel met 'n braai-area, en gaste kan ook die see-uitsig in die agtergrond geniet.

Oorsig van kamer/eenheid
3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Haardroër
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Oond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Die balans moet 14 dae voor die inklokdatum betaal word.
'n Sleutel- en breekskadedeposito is met die deposito vir die bespreking betaalbaar. Dit is terugbetaalbaar via bankoorplasing binne 5 tot 7 werksdae na die uitklokdatum, nadat die huis nagegaan is om te bevestig dat alles in orde is. Let asb. dat die sleuteldeposito teruggehou sal word en ekstra fooie gehef sal word indien meer gaste as waarvoor bespreek is op die perseel aangetref word. Voorsien asb. jou bankbesonderhede met aankoms. Sleutels sal nie onder enige omstandighede oorhandig word as die sleutel- en breekskadedeposito nie ontvang is nie.
Daar is toiletpapier en opwasmiddel vir gaste om mee te begin, maar daarna moet hulle dit self aanvul.
Gaste moet hulle eie hout en houtskool saambring. Gaste sal verantwoordelik wees vir die koste vir enige vlekke of skade aan linne.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 16 Duiker Way, Reebok, Mossel Bay, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAac75291bb25246b0728c7f8e87addb6585f43ceab3e7a2efa1ce79f91e106dbee25e9ff50553388de47a43d6375c19208c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 16 Duiker Way Reebok 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.079554609372 22.165255070112
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang