6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 5 Olienhoutkoppie, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Umqhele 13 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n veilige kompleks in Richardsbaai. Dit is naby die Boardwalk Inkwazi Winkelsentrum geleë.
Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Gaste in hierdie twee slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n TV.
Buite is 'n lieflike tuin met buitesitplek wat dit die ideale plek vir 'n oggendkoffie of skemerkelkie maak. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
2.7/5
Mnqobi Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 5 Olienhoutkoppie, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Umqhele 13 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
5 Olienhoutkoppie, Richards Bay, 3900, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang