- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 36 Middle Street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
The Upper Room Guest House bied gerieflike oornag-, selfsorg- en B&B-verblyf in Kirkwood, Oos-Kaap, in die skilderagtige Sondagsriviervallei.
Verblyf word in gerieflik gemeubileerde gastekamers, elk met sy eie privaat ingang, gebied. Elke kamer het lugversorging en 'n lessenaar, sitarea, 'n platskerm-TV met DStv-kanale en 'n en suite-badkamer. Elke kamer het 'n kombuisie of 'n volledige kombuis. Buite het die kamers privaat braaigeriewe en 'n piekniekbankie.
'n Kontinentale ontbyt wat elke oggend in die eetarea bedien word, is beskikbaar. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Die verblyf is slegs 'n entjie se ry vanaf al die groot besienswaardighede in die Groter Addo-omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Laura-Lize Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 15
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 36 Middle Street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
- Gaste dink Upper Room Guest House het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
36 Middle Street, Kirkwood, 6120, Oos-Kaap
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang