4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Stubbs Place, Miramar, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Urban Inn is in Gqeberha (Port Elizabeth), 'n stad op Algoabaai in die Oos-Kaap van Suid-Afrika, geleë. Hierdie selfsorgwoonstel bied privaatheid en is perfek vir gaste wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die gastebadkamer het 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met 'n rusbank en TV, asook 'n kombuis wat met 'n yskas, oond, stoof en 'n mikrogolfoond toegerus is.
Gaste kan by Sardinia Bay Beach gaan swem, 'n potjie gholf by Sardinia Bay Golf Club speel of by een van die verskeie restaurante wat naby is, gaan eet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Ellen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Stubbs Place, Miramar, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
- Gaste dink Urban Inn het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Stubbs Place, Miramar, Gqeberha (Port Elizabeth), 6070, Oos-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang