Via Lactea
8 gaste
4 slaapkamers
4 beddens
3 badkamers
- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Off the R36, Via Lactea, Ofcolaco, 0854, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Via Lactea is 'n ruim selfsorg-lodge vir 8 gaste net langs die R36, 50 km vanaf Tzaneen.
Die lodge beskik oor 4 slaapkamers met lugversorging, 4 badkamers, 'n kombuis, eetarea en sitarea wat na 'n stoep met 'n uitsig oor die swembad lei. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad. Linne, ekstra komberse en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus en gaste kan hul maaltye om die etenstafel geniet. Verder kan hulle in die sitarea ontspan. Die lodge het ook 'n wynkelder en WiFi.
Daar is 'n lieflike swembad, braaigeriewe en parkeerplek. Troeteldiere is welkom indien vooraf gereël is.
Via Lactea word daagliks skoongemaak en gaste kan 'n sjef versoek of vra dat kruideniersware op hul eie onkostes voorsien word. 'n 1,5 uur-plaasrit is in die tarief ingesluit waar gaste die plaas en wild kan bewonder.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Off the R36, Via Lactea, Ofcolaco, 0854, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Off the R36, Via Lactea, Ofcolaco, 0854, Limpopo
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang