We are bilingual! Pick your language: Ons is tweetalig! Kies jou voorkeurtaal:
Successfully reported

Villa Palmera

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruns-straat 86, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Palmera is die perfekte plek om lekker te ontspan. Dié pragtige villa is in 1904 gebou en in Linkside, Mosselbaai geleë. Dis ideaal vir oornag- of vakansieverblyf en 'n goeie basis vir gaste wat Mosselbaai, George, Plettenbergbaai en Knysna wil verken.

Villa Palmera bied selfsorgverblyf in 'n kothuis en 'n dubbelkamer, die Lemoenboom-kothuis en die Tuinkamer. Dié kothuis is in natuurlike, aardse kleure getooi. Gemaklike kussings en dekor wat met die hand uitgesoek is, sorg vir 'n warm, hartlike atmosfeer.

Elke kothuis het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n slaaparea, 'n badkamer en 'n kombuisie. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oondjie, 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Gratis WiFi en DStv is beskikbaar.

Gaste kan gerus in die swembad afkoel, in die hangmat ontspan, lekker braai binne of buite in die lapa kuier. Hiér sal jy regtig tuis voel!

Dames kan 'n Sweedse massering by teen 'n ekstra koste op die perseel bespreek.

Dis net 20 minute se ry vanaf George Lughawe en lughawependeldienste kan gereël word.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 33 resensies vir Villa Palmera
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.4/5

Ligging

  • Bruns-straat 86, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Palmera het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bruns-straat 86, Linkside, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMY2Rf67ZnbNrtQt6YPfVPBzyQA6y2KNynmUdi0vySPTeZtahUZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 86 Bruns Street Linkside 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.186775 22.143632