12 gaste
6 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Crayfish Creek, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Villa Pesca is 'n ruim semi-selfsorghuis vir 12 gaste in Meer En See, Richardsbaai.
Die huis beskik oor 6 slaapkamers, 5 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n buite-kuierarea. Vier van die slaapkamers het koninggrootte-beddens wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. Kamer 5 het 2 enkelbeddens en gaste deel 'n badkamer met kamer 6 met 'n dubbelbed. Die en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en toilet.
Die groot kombuis het 'n eetarea vir 8 gaste en is met 'n stoof, mikrogolfoond, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met Netflix en WiFi. Die leefarea lei na 'n groot stoep met 'n onderdak-swembad en 'n uitsig oor die boma en braai-area.
Diepsee-hengel kan op versoek teen 'n ekstra koste gereël word. Villa Pesca is 1 km vanaf verskeie winkels en restaurante en 2 km vanaf Alkantstrand-strand vir visvang en swem geleë. Meer En See bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos gholfspeel en voëlkyk, en gaste kan ook die Duinroete neem om die omgewing te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Adele Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 8 Crayfish Creek, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Pesca het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Crayfish Creek, Meer En See, Richards Bay, 3901, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang