+19
Lodge in Springbok

Vrede @ Liefland

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Jothea H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Salige verblyf in die natuur. Ons was so bly om buite 'n dorp, maar naby aan 'n hoofpad te kon bly. En dan is die plek mos net te pragtig ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanja K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Pragtige verblyf. Wat 'n pragtige plek. Ons het so lekker daar gebly. Die plekkie het alles wat ons nodig gehad het. Ek sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanli V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Pragtige stylvolle huisie met 'n mooi uitsig. Netjies en baie gerieflik ingerig. Die springbokke net oorkant die plaaspad is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-mari M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Rustige mooi omgewing. Ons het regtig baie lekker gebly by Liefland. Die huisie is te mooi en die wild op jou voorstoep is 'n bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacky J
1 nag
4.8
Mei 2025

Pragtig, rustig & verkwikkend! Ek & my seun het gereis van Windhoek, oppad Stilbaai toe. Het al voorheen hier gebly & geniet dit terdeë! Alles wat mens nodig het, in die natuur, rustig & absoluut pragtige uitsig terwyl jy op die voorstoep sit & kuier & braai!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deborah B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2025

Stunning location, high quality accommodation. Excellent - very well maintained and equipped. Beautifully decorated and everything provided.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Astrid H
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2025

Liefland is situated just outside Springbok, but what a little gem and so quiet. A little gem just outside Springbok town and such amazing animals close by. Will come again. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacob R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Verkwik en verfris. Baie dankie vir 'n baie lekker verblyf. Die eenheid was skoon en netjies en baie goed toegerus, en 'n lieflike uitsig en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Definitely recommend! Our stay was very good. It is such a beautiful farm with animals roaming freely near your cottage. The cottage is the best self-catering place we have stayed at, with everything you need and more. The host was very helpful and friendly!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evette T
1 nag
5.0
Jan 2024

Rustig. Dit was heerlik, en ek sal my gesin volgende keer saambring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Adelaide Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 297

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek

N7, 128 Biesjesfontein, Springbok, 8240, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 2 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe372ed02470120d692e8f9321df6425cae563aacd9eec33f041a4aa9a0e6822a8814168b7eaddd597faa32715ff267cf2f9d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 12 5 1 5 N7 128 Biesjesfontein 8240 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -29.721636 17.888878

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang