+43
Selfsorg in Mookgopong

Waterberg Breezers

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • MJP4+3MC Gemsbokfontein, Mookgophong, 0560, Limpopo Sien kaart

Beskrywing

Teen die agtergrond van die Waterberge bied hierdie selfsorg-eenhede 'n ontspanne en onvergeetlike ontsnapping in die natuur, wat tuiskomfort kombineer met die unieke sjarme van die bosveld. Met skilderagtige wandelpaaie en 'n oorvloed voël- en wildlewe, is dit goed geskik vir gesinne, vriende en natuurliefhebbers wat wil ontspan.

Die eiendom bied 10 deeglik ontwerpte eenhede wat jou nooi om weer met die natuur te skakel. Elke eenheid is gemeubileer met alles wat jy nodig het vir 'n ontspanne selfsorgverblyf, kompleet met vars linne, handdoeke, 'n volledig toegeruste kombuis of kombuisie, en privaat en suite-badkamers met ruim storte.

Elke eenheid het sy eie buitesitplek en braai-area, ideaal om oggendkoffie te geniet terwyl wildlewe verbygaan, of vir daardie stil aande om die vuur. Eenhede is ook toegerus met plafonwaaiers, haardroërs, toiletpapier en noodsaaklike geriewe, met parkering gerieflik langs elke eenheid geleë.

Of gaste nou besoek aflê vir buitelugaktiwiteite, tyd saam met geliefdes, of 'n rustige blaaskans van die daaglikse lewe - Waterberg Breezers bied 'n kalm en gemaklike basis om te ontspan, weer te skakel en die natuurlike skoonheid van die streek te geniet.

*** Let asseblief daarop ***

1. Die eiendom is op 'n plaas geleë en word via 'n grondpad bereik. Om hierdie rede is dit nie geskik vir voertuie met baie lae grondvryhoogte nie, veral gedurende die reënseisoen.

2. Mobiele sein in die omgewing is beperk, en ongelukkig is daar geen Wi-Fi-fasiliteite nie.

3. Gaste is welkom om die plaas en wandelpaaie op hul eie tyd te verken, en kan self wildkyk in hul eie voertuie geniet.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Mooi uitsig

Ligging

  • MJP4+3MC Gemsbokfontein, Mookgophong, 0560, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 615
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 615
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 615
per nag (plek vir 3)
Bespreek

MJP4+3MC Gemsbokfontein, Mookgophong, 0560, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA24557bbe7787ee339d630ca4a46854804197ebd9335d8aea3f9216f6e1d2ed1b5e7348005e3e06cfd857938b4c305cd24647?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R615 per nag (plek vir 3) MJP4+3MC Gemsbokfontein Mookgophong 0560 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.314806804176 28.60668182373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang