Wave on Wave

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Nerine B
1 nag
5.0
Nov 2025

Relaxing and comfortable. Beautiful and spacious room with amazing sea views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nerine B
Kort verblyf
5.0
Nov 2025

Relaxing and beautiful. Beautiful and comfortable, with amazing views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolandie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Het reeds my volgende wegbreek daar geboek, baie oulike plekkie! Baie lekker gebly! Clivette is 'n fantastiese gasvrou en die plek is netjies met 'n baie mooi uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lynne L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Great stay, highly recommended! Thank you for a wonderful stay. The unit is neat, clean and has a great sea view.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Pragtige skoon en ten volle toegeruste eenheid. Heerlik, pragtige uitsig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne B
Kort verblyf
5.0
Okt 2025

Perfek en rustig. Met die mooiste uitsig vanaf die balkon. My verblyf by Wave on Wave was baie lekker. Die plekkie is net perfek vir 'n lekker wegbreek. Daar is 'n voetpaadjie wat afstap tot op die strand reg oorkant die pad. Die area Seaview was nog altyd vir my beeldskoon as dit by die see kom. Die kamer is perfek ingerig en het als wat jy nodig het. Ek kan regtig geen fout vind nie. Ek het wel 'n voorstel dat daar dalk 'n klein braaiertjie in die parkeerarea dalk ook geplaas word as die PE winde jou wegwaai die dag. Die gasvrou is baie vriendelik. Jul plekkie is beslis 'n juweel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hester A J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stil omgewing. Rustig. Het dit geniet. Gasvry. Skoon. Netjies. See uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Clean and cozy with a beautiful seaview. Stunning place! Clean and neat. Seaview spectacular! We had a lovely stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

G. W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Excellent. Best view. Very calm.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons het die tyd terdeë geniet. Clivette is 'n fantastiese gasvrou. Pragtige juweel van 'n plek, ideaal vir 'n paartjie. Lieflike area, pragtige see-uitsig vanaf die balkon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Nigel Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 28

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 28 Seaview Street, Seaview, Gqeberha (Port Elizabeth), 6065, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e6352aa51e68a000ba227774d645a14f996bfb56e1103142276d00c656fc846fc994bb4e1f332269dede12568d2daf59cc5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 28 Seaview Street Seaview 6065 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.016007108686 25.361948520793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang