Wensleydale Guest Lodge
Beskrywing
Hierdie kamers is geskik vir 2 gaste en is toegerus met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n glasstort. Ander geriewe in die kamer sluit in 'n semi-selfsorgkombuis met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster en al die nodige eetgerei en breekware. Die kamer is ook toegerus met 'n patio en braaigeriewe op versoek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen musiekstelsels, partytjies, troeteldiere of ongeregistreerde besoekers word op die perseel toegelaat sonder vooraf skriftelike toestemming nie.
Geraas moet na 22:00 tot 'n minimum beperk word.
Slegs geregistreerde gaste word oornag toegelaat. Ongeregistreerde gaste sal 'n toeslag per persoon per nag betaal. Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Alle suites is rookvry. Rook word slegs buite in aangewese areas toegelaat. Binnenshuise rook het 'n skoonmaakfooi.
Gratis toiletware en verversings word met aankoms voorsien en sal nie aangevul word nie.
Vuurwerke is streng verbode.
Buiteligte moet snags aanbly vir sekuriteitsdoeleindes.
Hektoegangskodes moet nie met ongeregistreerde gaste gedeel word nie.
Die lodge vereis nie 'n breekskadedeposito nie; gaste is verantwoordelik vir enige skade of diefstal.
Swem word nie na 19:00 in die somer en 18:00 in die winter toegelaat nie. Kinders onder 16 moet te alle tye onder toesig wees.
Alkohol word nie in of om die swembadarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koningingrootte-bed met slaapplek vir 2 gaste. Daar is 'n hoekbad in die kamer en daar is 'n aparte instapstort en toilet. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster toegerus. Daar is ook 'n klein toonbank met 4 stoele. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale in en die skuifdeure lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die agtertuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen musiekstelsels, partytjies, troeteldiere of ongeregistreerde besoekers word op die perseel toegelaat sonder vooraf skriftelike toestemming nie.
Geraas moet na 22:00 tot 'n minimum beperk word.
Slegs geregistreerde gaste word oornag toegelaat. Ongeregistreerde gaste sal 'n toeslag per persoon per nag betaal. Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Alle suites is rookvry. Rook word slegs buite in aangewese areas toegelaat. Binnenshuise rook het 'n skoonmaakfooi.
Gratis toiletware en verversings word met aankoms voorsien en sal nie aangevul word nie.
Vuurwerke is streng verbode.
Buiteligte moet snags aanbly vir sekuriteitsdoeleindes.
Hektoegangskodes moet nie met ongeregistreerde gaste gedeel word nie.
Die lodge vereis nie 'n breekskadedeposito nie; gaste is verantwoordelik vir enige skade of diefstal.
Swem word nie na 19:00 in die somer en 18:00 in die winter toegelaat nie. Kinders onder 16 moet te alle tye onder toesig wees.
Alkohol word nie in of om die swembadarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite is geskik vir 2 gaste en ht sy eie ingang. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n klerekas, en die en suite-badkamer het 'n stort. Ander geriewe sluit 'n kombuis, toonbank met stoeltjies en 'n TV met DStv in. Franse deure lei na 'n stoep met braaigeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen musiekstelsels, partytjies, troeteldiere of ongeregistreerde besoekers word op die perseel toegelaat sonder vooraf skriftelike toestemming nie.
Geraas moet na 22:00 tot 'n minimum beperk word.
Slegs geregistreerde gaste word oornag toegelaat. Ongeregistreerde gaste sal 'n toeslag per persoon per nag betaal. Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Alle suites is rookvry. Rook word slegs buite in aangewese areas toegelaat. Binnenshuise rook het 'n skoonmaakfooi.
Gratis toiletware en verversings word met aankoms voorsien en sal nie aangevul word nie.
Vuurwerke is streng verbode.
Buiteligte moet snags aanbly vir sekuriteitsdoeleindes.
Hektoegangskodes moet nie met ongeregistreerde gaste gedeel word nie.
Die lodge vereis nie 'n breekskadedeposito nie; gaste is verantwoordelik vir enige skade of diefstal.
Swem word nie na 19:00 in die somer en 18:00 in die winter toegelaat nie. Kinders onder 16 moet te alle tye onder toesig wees.
Alkohol word nie in of om die swembadarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie suite het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond en yskas-vrieskas toegerus en daar is 'n toonbank met stoele. Ander geirewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale in en die Franse deure lei na 'n swembadarea met braaigeriewe en sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen musiekstelsels, partytjies, troeteldiere of ongeregistreerde besoekers word op die perseel toegelaat sonder vooraf skriftelike toestemming nie.
Geraas moet na 22:00 tot 'n minimum beperk word.
Slegs geregistreerde gaste word oornag toegelaat. Ongeregistreerde gaste sal 'n toeslag per persoon per nag betaal. Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Alle suites is rookvry. Rook word slegs buite in aangewese areas toegelaat. Binnenshuise rook het 'n skoonmaakfooi.
Gratis toiletware en verversings word met aankoms voorsien en sal nie aangevul word nie.
Vuurwerke is streng verbode.
Buiteligte moet snags aanbly vir sekuriteitsdoeleindes.
Hektoegangskodes moet nie met ongeregistreerde gaste gedeel word nie.
Die lodge vereis nie 'n breekskadedeposito nie; gaste is verantwoordelik vir enige skade of diefstal.
Swem word nie na 19:00 in die somer en 18:00 in die winter toegelaat nie. Kinders onder 16 moet te alle tye onder toesig wees.
Alkohol word nie in of om die swembadarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het slaapplek vir 4 gaste op 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n hoekbad, stort, toilet en wasbak. Die kombuis is met 'n gasplaat, yskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n sitarea met 'n TV en sekere DStv-kanale in. Die sitarea lei na 'n stoep met braaigeriewe en sitplek.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen musiekstelsels, partytjies, troeteldiere of ongeregistreerde besoekers word op die perseel toegelaat sonder vooraf skriftelike toestemming nie.
Geraas moet na 22:00 tot 'n minimum beperk word.
Slegs geregistreerde gaste word oornag toegelaat. Ongeregistreerde gaste sal 'n toeslag per persoon per nag betaal. Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Alle suites is rookvry. Rook word slegs buite in aangewese areas toegelaat. Binnenshuise rook het 'n skoonmaakfooi.
Gratis toiletware en verversings word met aankoms voorsien en sal nie aangevul word nie.
Vuurwerke is streng verbode.
Buiteligte moet snags aanbly vir sekuriteitsdoeleindes.
Hektoegangskodes moet nie met ongeregistreerde gaste gedeel word nie.
Die lodge vereis nie 'n breekskadedeposito nie; gaste is verantwoordelik vir enige skade of diefstal.
Swem word nie na 19:00 in die somer en 18:00 in die winter toegelaat nie. Kinders onder 16 moet te alle tye onder toesig wees.
Alkohol word nie in of om die swembadarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid beskik oor 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed wat slaapplek bied vir 3 gaste. Die badkamer is toegerus met 'n hoekbad, stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolfoond, ketel en broodrooster en het 'n klein toonbank met sitplek vir 2. Die oopplan-sitkamer het 'n TV met geselekteerde DStv-kanale en lei na die patio met braaigeriewe. Daar is ook Franse deure wat lei na 'n privaat sytuin met uitsig oor die swembadarea, en trappe wat afloop na die swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen musiekstelsels, partytjies, troeteldiere of ongeregistreerde besoekers word op die perseel toegelaat sonder vooraf skriftelike toestemming nie.
Geraas moet na 22:00 tot 'n minimum beperk word.
Slegs geregistreerde gaste word oornag toegelaat. Ongeregistreerde gaste sal 'n toeslag per persoon per nag betaal. Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Alle suites is rookvry. Rook word slegs buite in aangewese areas toegelaat. Binnenshuise rook het 'n skoonmaakfooi.
Gratis toiletware en verversings word met aankoms voorsien en sal nie aangevul word nie.
Vuurwerke is streng verbode.
Buiteligte moet snags aanbly vir sekuriteitsdoeleindes.
Hektoegangskodes moet nie met ongeregistreerde gaste gedeel word nie.
Die lodge vereis nie 'n breekskadedeposito nie; gaste is verantwoordelik vir enige skade of diefstal.
Swem word nie na 19:00 in die somer en 18:00 in die winter toegelaat nie. Kinders onder 16 moet te alle tye onder toesig wees.
Alkohol word nie in of om die swembadarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié suite het 1 koningingrootte-bed in die slaapkamer en 1 enkelbed in die sitarea. Die badkamer het 'n toilet, stort, bad en wasbak. Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware toegerus. Ander geriewe sluit 'n rusbank voor die TV met sekere DStv-kanale in. Die area lei na 'n stoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor die agtertuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen musiekstelsels, partytjies, troeteldiere of ongeregistreerde besoekers word op die perseel toegelaat sonder vooraf skriftelike toestemming nie.
Geraas moet na 22:00 tot 'n minimum beperk word.
Slegs geregistreerde gaste word oornag toegelaat. Ongeregistreerde gaste sal 'n toeslag per persoon per nag betaal. Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Alle suites is rookvry. Rook word slegs buite in aangewese areas toegelaat. Binnenshuise rook het 'n skoonmaakfooi.
Gratis toiletware en verversings word met aankoms voorsien en sal nie aangevul word nie.
Vuurwerke is streng verbode.
Buiteligte moet snags aanbly vir sekuriteitsdoeleindes.
Hektoegangskodes moet nie met ongeregistreerde gaste gedeel word nie.
Die lodge vereis nie 'n breekskadedeposito nie; gaste is verantwoordelik vir enige skade of diefstal.
Swem word nie na 19:00 in die somer en 18:00 in die winter toegelaat nie. Kinders onder 16 moet te alle tye onder toesig wees.
Alkohol word nie in of om die swembadarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die Standaard Tuinsuite is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en ruim kasruimte. Die badkamer het 'n toilet, 'n stort en 'n wasbak. 'n TV met 'n hotel DSTV-pakket word voorsien. Die kombuisarea is toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, breekware en eetgerei. Die badkamer, oorkant die gang van die slaapkamer geleë, is toegerus met 'n hoekbad, 'n instapstort, toilet en wasbak. Franse deure lei vanaf die eenheid na 'n voorstoep met sy eie braaigeriewe en uitsigte oor die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Geen musiekstelsels, partytjies, troeteldiere of ongeregistreerde besoekers word op die perseel toegelaat sonder vooraf skriftelike toestemming nie.
Geraas moet na 22:00 tot 'n minimum beperk word.
Slegs geregistreerde gaste word oornag toegelaat. Ongeregistreerde gaste sal 'n toeslag per persoon per nag betaal. Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Alle suites is rookvry. Rook word slegs buite in aangewese areas toegelaat. Binnenshuise rook het 'n skoonmaakfooi.
Gratis toiletware en verversings word met aankoms voorsien en sal nie aangevul word nie.
Vuurwerke is streng verbode.
Buiteligte moet snags aanbly vir sekuriteitsdoeleindes.
Hektoegangskodes moet nie met ongeregistreerde gaste gedeel word nie.
Die lodge vereis nie 'n breekskadedeposito nie; gaste is verantwoordelik vir enige skade of diefstal.
Swem word nie na 19:00 in die somer en 18:00 in die winter toegelaat nie. Kinders onder 16 moet te alle tye onder toesig wees.
Alkohol word nie in of om die swembadarea toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 27 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 236 Woodhouse Road, Scottsville, Pietermaritzburg, 3201, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang