+32

Woodside Garden Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Woodside Drive, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Woodside Garden Cottage bied selfsorgverblyf op die eienaar se perseel in Hogsback in die Oos-Kaap. Die perseel het 'n formele tuin van 2 hektaar en is ideaal vir 'n groot gesin of groep vriende wat rustige verblyf in die natuur wil ervaar.

Die kothuis het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoof- en tweede slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en 'n wasbak, en daar is 'n aparte toilet.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het rusbanke en ekstra sitplek. Daar is ook 'n kaggel en 'n platskerm-TV met Netflix en YouTube.

Die groot stoep het buitemeubels, braaigeriewe en 'n uitsig oor die lieflike tuin waar daar baie hase en talle swerms plaaslike voëls te sien is.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Linda D
5.0
Fantasties. Sal beslis aanbeveel. Ons het heerlik in die pragtige huis met die vrolike tuin gebly. Alles was daar. Indien ons iets wou hê, kon ons met...
Sien meer
Okt 2025
Karen L
Gesin met klein kinders
5.0
Ontspannend, rustig, lekker! Dit was heerlik by Woodside. Die tuin is fantasties. Die huis is gemaklik en goed toegerus. Die gasheer was baie vriendel...
Sien meer
Okt 2025
Sandra V
5.0
Interessante tuine, warm kaggel. Behulpsame gasheer. Basiese selfsorg alles wat jy benodig.
Aug 2025
Duané V
5.0
Peaceful, cozy and comfortable and an authentic Hogsback experience. If you're looking for the authentic Hogsback experience, this is i...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Roseria L
Gesin met klein kinders
5.0
Good stay at Woodside Garden was amazing, no shortage of anything. Our stay at Woodside Garden was amazing, no shortage of anything. My...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nicholas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 29 Woodside Drive, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
  • Gaste dink Woodside Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Woodside Drive, Hogsback, 5721, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5943435a224e83a12fa274da469e02439dfc1b9011652acdd696b6f949fc278800949df7bb7cefb4671b201dd2b065938223?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 6 mense 16 5 1 5 29 Woodside Drive Hogsback 5721 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.598366635523 26.921556406221

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang