Selfsorg in Waterberg

Zebula 1 Pela Lodge

Resensies

3.4/ 5

Gebaseer op 1 resensie


Netheid
3.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
2.0
Diens
2.0
Veiligheid
5.0
Ilse S
Kort verblyf
3.4
Nov 2025

Pragtige ligging, die diere en oord is pragtig, maar Pele het groot probleme. Julle, dit was 'n gesukkel. Ek het eers nadat ek moes opvolg met die gasheer ons toegangs kodes gekry. Ek moes hulle weer bel om die sleutel kodes te kry om die huis en woonstel oop te sluit. Daar was niemand om ons te ontvang nie. Die krag het aanhoudend af gegaan, tog dit was nie load shedding nie. Geen krag beteken ook geen water! Die battery lampies was nie gelaai nie en was nie in goeie toestand nie. Lampie in die woonstel het glad nie gewerk nie. Ons het eers die oggend van ons vertrek die gasstoof ontdek, buite onder die braai. Die oond het nie gewerk nie. Bedlampies in een van die vier kamers het nie eers 'n kabel aan nie. Die koning grootte bed in my en my man se kamer se matras was te kort vir die base en so ook die duvet. Die swembad is omring met miere, mens kan nie kaalvoet daar loop nie. Daar het blikke en stompies buite gele en die asbakkie was nie eers skoongemaak nie. Vir die prys wat ons betaal het, verwag ek baie meer. Regtig, ons was baie teleurgesteld. Ek wens ons kon 'n refund kry.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Dillon Geverifieer

Eiendomme 71

Resensies 249

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 600
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 5 600
per nag (plek vir 12)
Bespreek

Farm 534 Mabula, Zebula Golf Estate and Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • 12 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA479faaf12ce358deb187e1328134d439fcb30446420723c89732511349b2cc898cd61fc3000e9c2166ccb4cd602d620c9999?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 600 per nag (plek vir 12) 1 5 1 4 Farm 534 Mabula Zebula Golf Estate and Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.7652331 27.9497659
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang