5 gaste
2 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516, 84 Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Zwartkloof Bush House @ 84 - Maroela is 'n selfsorg-vakansiehuisie geleë in die 2 900 hektaar Zwartkloof Privaat Wildreservaat, ongeveer 13 km vanaf Bela-Bela. Hierdie boetiek-wildreservaat bied rustige akkommodasie vir gesinne wat 'n wegbreek uit die stad soek, wat hulle die kans gee om kwaliteit tyd saam in die ongerepte natuur deur te bring en werklik te ontspan.
Die kothuis bied slaapplek vir 5 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die hoofslaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n spa-bad, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Skoon, wit linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die eiendom beskik oor 'n groot oordekte stoep met gemaklike sitplek, 'n buite-eetkamertafel met stoele, 'n betontafel met ingeboude stoele vir gemaklike sitplek, 'n tradisionele braai-area vir buitelugkook, en 'n boma met 'n beheerde vuurput - perfek vir aandontspanning onder die sterre.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Melanie Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- R516, 84 Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Zwartkloof Bush House @ 84 - Maroela het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516, 84 Zwartkloof Private Game Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 13:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang