LekkePlus
Word 'n lid van LekkeSlaap se eksklusiewe lojaliteitsprogram en kry toegang tot afslag op lekke verblyf soos nog nooit tevore!
Sien meerLekkePlus Voordele
Kry eksklusiewe voordele op al jou verblyf by ons Voorkeurvennote.
20% LekkePlus Afslag
Voorkeurvennoot
Eklusiewe Afslag
Kry 20% af op al jou wegbreke by ons Voorkeurvennote
Geldig by meer as 1000 instansies wat gekies word op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend uitstekende resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Jou Lekkeplus-afslagvoordeel word outomaties toegepas
Gratis Geskenkbewyse
Met LekkePlus sal jy gratis geskenkbewyse ontvang om wegbreke by ons Voorkeurvennote te bespreek
Geldig by meer as 1000 instansies wat gekies word op grond van 'n geskiedenis van vertroue, insluitend uitstekende resensies, baie besprekings en vinnige reaksies
Gebruik jou geskenkbewyse saam met jou afslagvoordeel vir selfs nog meer bekostigbare wegbreke!
R XXX
Kode:
XX-XXXX-XX Vervaldatum:
23 Apr 2021 Lidmaatskap:
BESKIKBAAR
XX-XXXX-XX Vervaldatum:
23 Apr 2021 Lidmaatskap:
BESKIKBAAR
Lojaliteitsvoordele
Ontvang voordele vir vorige besprekings by LekkeSlaap
20% Afslag
Eksklusiewe afslag by ons Voorkeurvennote
Gratis Geskenkbewyse
Verpersoonlikte geskenkbewyse vir besprekings by ons Voorkeurvennoot-instansies
Word 'n lid
Geniet ten minste 3 verblyfbesprekings oor 18 maande en word outomaties 'n LekkePlus-lid!
1
Soek
Soek en bespreek enige lekke verblyf
2
Geniet 3 wegbreke
Geniet ten minste 3 verblyfbesprekings oor 18 maande om 'n lid te word
3
Kry lekke voordele
Kry eksklusiewe voordele en meer waarde vir jou geld!