Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

LYS JOU BLYPLEK BY ONS

As jy by ons aansluit, word jou akkommodasie outomaties op al ons webtuistes gelys:

  • Maklik om te registreer

    Vul asb. die intekenvorm onderaan die bladsy in om te begin. Jy sal sommer tjop-tjop jou lekke plek by ons gelys hê! Skakel ons gerus as jy vasbrand.

  • Mededingende pryse

    Kommissie van 15% (BTW uitgesluit) word op elke bevestigde bespreking gehef. Daar is nie enige maandelikse fooie nie!
    'n Eenmalige aktiveringsfooi van R500 (BTW uitgesluit) word gehef om jou eerste eiendom te aktiveer.

  • Ons adverteer namens jou

    Ons adverteer op Google, YouTube, radiostasies, Facebook, koerante, tydskrifte, borgskappe en nog baie meer! Ons het ook 'n ongelooflike gevolg op sosiale media.

  • Verskeie instansies, een rekening

    Jy hoef net een keer in te teken om verskeie instansies op ons puik, gebruikersvriendelike eiendomsportaal te bestuur.

  • Kitsbespreking-integrasie

    Ons ondersteun verskeie kitsbespreking-stelsels. Tariewe, beskikbaarheid, hoeveelheid kamers en die kapasiteit word outomaties op ons stelsel aangepas en gee jou die opsie om kitsbesprekings te maak.

  • Ons groei ongelooflik vinnig!

    Met jaarlikse dubbelsyfer-groei is ons 'n uiters winsgewende opsie en bring ons instansie-eienaars sommer baie geld in die sak! Sluit nóú by ons aan of mis uit.

WAT SÊ ONS ANDER INSTANSIE-EIENAARS?

Wonderlik - hou aan met julle goeie werk!

Non Ferreira
Gewel Gastehuis, Suid Africa

Alles werk wonderlik.

Marina Botes
Pumba's B&B, Suid Africa

Maklike manier vir my om te adverteer!

Amanda Wessels
Amanda's Cottage, Suid Africa

LYS NOU JOU BLYPLEK

Sluit nóú aan om baie meer aanlyn blootstelling te geniet

As jy enige hulp nodig het, kan jy gerus ons vriendelike span skakel op 021 344 2110, of 'n e-pos stuur na activations@lekkeslaap.co.za