Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Meer Oor LekkeSlaap

Die dae toe jy alles op die internet in Engels moes doen is iets van die verlede. By LekkeSlaap doen ons alles in Afrikaans!

Ons bied duisende lekke verblyf-opsies regoor Suid-Afrika en Namibië — van gastehuise, lodges, B&Bs en hotelle tot selfsorg-eenhede, oorde en kampplekke. LekkeSlaap bied persoonlike kliëntediens en vriendelike, ervare Afrikaanssprekende agente om jou op jou reis te vergesel. Daarom is LekkeSlaap duisende gaste se eerste keuse wanneer dit by reis kom.

LekkeSlaap is die maklikste manier om verblyf in Suid-Afrika en Namibië te vind en te bespreek! So, kom kies, kliek en toer met ’n geruste hart.

Lees ons blog en volg ons op sosiale media op Facebook, Linkedin, Instagram en Pinterest vir reis-inspirasie!