Indien jy St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francis akkommodasie
Bladsy 9 - 140 lekke plekke om te bly
6 La Digue is 'n selfsorghuis langs die kanale in St Francisbaai. Dié vakansiehuis spog met 'n vasmeerplek vir bote...
The Golf House bied selfsorgverblyf en is op die veilige St Francis Links Landgoed in St Francisbaai. Die perseel i...
Sea Whisper is 'n ruim woonstel in die hartjie van St. Francisbaai en het direkte toegang tot die strand, winkels e...
Greenwich 5 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike, privaat grondverdiepingwoonstel in die rustige tuin van...
St Francisbaai Villas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n beskutte ligging op 'n privaat erf, na aan die hoofstra...
Upper Deck 18 is in die hartjie van Port St Francis geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n drieslaapkamerwo...
Cloudbreak bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde huis bo die gemeenskapstuin in St. Francisbaai....
Seemeeu is 130 m van die strand af in St. Francisbaai en is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis wat geskik is vir 6 gaste...
Nonna's Nook is 'n mooi dubbelverdiepinghuis net 'n entjie van die see af in St. Francisbaai. Die huis is onpretens...
Anchor Drift is 'n grasdak-selfsorghuis in St. Francisbaai. Die perseel is net 'n paar minutes se stap van die stra...