Indien jy St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francis akkommodasie
Bladsy 9 - 123 lekke plekke om te bly
Dié gerieflike woonstel is op die boonste verdieping in Kaap St. Francis en bied die ideale selfsorg-wegbreek vir 'n gesin of vriende. Dit b...
Inside out @ the Links bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n smaakvol versierde huis met moderne afwerkings. Die huis is in die St. Francis ...
Casa Maya Villa is in St. Francisbaai geleë en bied selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde vierslaapkamervilla met see-uitsigte. Casa ...
The Wooden Cabin bied gerieflike selfsorgverblyf in ’n bekoorlike houthuis in die kusdorp Kaap St Francis. Dié oopplan-houthuis is slegs 110...
Coral Close 11 is 'n dubbelverdieping-vakansiehuis in die Santareme-area in St. Francisbaai met 'n Mediterreense tema. Dié huis beskik oor ...
Cosy and Charming is 'n selfsorgwoonstel wat privaat op 'n residensiële perseel geleë is. Dit is in Kaap St. Francis, net 200 m van die heer...
Ships Bell 4B is 'n elegante woonstel in die hartjie van Port St Francis met 'n privaat balkon wat oor die hawe uitkyk. Dié ateljeewoonstel ...
St Francisbaai Villas bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n beskutte ligging op 'n privaat erf, na aan die hoofstrand en St Francisbaai se d...
Fore Royal 5B bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 2 slaapkamers en 'n pragtige see-uitsig. Dis in een van St Francisbaai se k...
Surfer's Watch at Bruce's bied verblyf in 'n dubbelverdiepinghuis in Santareme in St. Francisbaai, 450 m vanaf Granny's Pool en 150 m vanaf ...
Welkom by die St Francis akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.