Indien jy St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francis akkommodasie
141 lekke plekke om te bly
Tree Aloe Guest House is 'n eksklusiewe gastehuis wat verblyf in 2 eenhede in St. Francisbaai bied. Die gastehuis s...
Cycads on Sea Guest House is 'n lieflike grasdakhuis in St. Francisbaai en is stapafstand van die strand af. Daar ...
9 Grosvenor is 'n pragtige selfsorg-woonstel onder 'n residensiële huis in 'n veilige en stil area van Kaap St. Fra...
Ships Bell Apartments bied moderne en smaakvol versierde ateljeewoonstelle in die Ships Bell-kompleks in Port St. F...
Perrywinkle is in die kusdorpie, St. Francisbaai geleë. Die strandfront, winkels en restaurante is in 'n 750 m-radi...
Milkwood Way is ’n lieflike grasdakhuis in die kusdorp St. Francisbaai en dit bied 2 basiese, gerieflike selfsorgko...
8 Sunset Drive is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in St. Francisbaai, in die Oos-Kaap. Die huis is op die kanaal van M...
At The Beach Cottage Apartment is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die eienaar se perseel in Kaap St. Francis. Die...
Little c House is in Kaap St. Francis geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie...
Canal Guest House is 'n moderne boetiekgastehuis op die unieke getykanaalstelsel van St. Francisbaai. Die gastehuis...