Indien jy Bettysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bettysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bettysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Betty's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bettysbaai akkommodasie
Bladsy 10 - 122 lekke plekke om te bly
Blueview on Silversand is teen die seefront in Bettysbaai geleë, een van die Wes-Kaap se pragtigste vakansiebestemm...
Seaview Cottage rus teen die voorheuwels van die berg in Bettysbaai en bied 'n wonderlike see-uitsig. Dié selfsor...
Casa Fiesta is 'n ruim en luukse selfsorgvakansiehuis in Bettysbaai wat ideaal vir 'n gesin of groep vriende is. H...
Peaceful Seaside Cottage is 'n kothuis in Bettysbaai. Dit is net 5 minute se stap vanaf die Silversands-strand. Hi...
Waterval Onder is 'n bekoorlike selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Bettysbaai. Dit is ideaal vir 'n klein gesin...
Mountain View is 'n selfsorghuis met slaapplek vir 4 en 'n uitsig oor die vlei en op die berge in Bettysbaai. Dié ...
Beach Haven is in die kusdorpie Bettysbaai geleë en bied die ideale ligging vir gaste wat op soek is na 'n vakansie...
Fijnbos Manor is in Bettysbaai. Die lodge is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n gemaklike plek om te oornag op p...
Da Capo bied gehalte-oornagverblyf net 'n paar honderd meter vanaf Silversands-strand in Bettysbaai. Dit is die ide...
The Boat House is 'n selfsorghuis met 'n pragtige uitsig oor die meer en op die berge in Bettysbaai. Die huis is id...