Indien jy Bettysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bettysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bettysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Betty's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bettysbaai akkommodasie
Bladsy 4 - 121 lekke plekke om te bly
Honeymoon Suite is 'n lieflike huis in Bettysbaai. Dit is die ideale opsie vir 'n onvergeetlike verblyf saam met fa...
Kliplyster bied verblyf in 'n pragtige selfsorghuis teen die berge in Bettysbaai en spog met 'n asemrowende uitsig ...
Betty's Rest is in die prentjiemooi kusdorpie Bettysbaai tussen fynbos geleë. Dit is net 5 minute se stap van die S...
La Grace is 'n gerieflike drieslaapkamerkothuis in Bettysbaai, slegs 'n uur van Kaapstad af. Geniet die betowerende...
Lazy Ways Cottage is 'n selfsorg-eenheid op die eienaar se perseel teen die berg in Bettysbaai. Dié kothuis het sla...
Oppieknoppie is 'n bekoorlike huis net 500 m vanaf Bettysbaai se hoofstrand. Dit is die ideale plek vir 'n somerweg...
Laaste Gift is ’n ruim selfsorg-vakansiehuis wat verblyf aan tot 10 gaste bied. Dit is reg by die see geleë en 1 ki...
Protea Cottage is 'n bekoorlike Kaaps-Hollandse selfsorghuis teen die berg in Bettysbaai. Dié vakansiehuis bied 'n ...
Penguin Walk is 'n ruim selfsorgkothuis vir 4 gaste in Bettysbaai en bied 'n pragtige uitsig oor die see. Dit is st...
Bettys Bay Sunrise is 'n selfsorghuis binne maklike bereik van die strand in Bettysbaai. Dit het 'n lieflike uitsig...