Indien jy Bettysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Bettysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Bettysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Betty's Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Bettysbaai akkommodasie
Bladsy 2 - 121 lekke plekke om te bly
Crassula is langs die Stoney Point Reservaat in Bettiesbaai geleë. Hierdie verblyf maak van sonkrag en omsetters ...
Seascape Cottage bied selfsorgverblyf in 'n unieke en privaat kothuis, net 'n paar meter vanaf die see. Hierdie afg...
Cuckoo's Corner is 'n privaat gastesuite wat selfsorgverblyf bied op die bestuurder se perseel in 'n rustige doodlo...
Betty's Retreat is in Bettysbaai, Wes-Kaap, 'n area wat veral bekend is vir sy skilderagtige roetes, staproetes, br...
Heaven's Door is 'n selfsorgvakansiehuis wat net 'n paar treetjies van die Indiese Oseaan in Bettysbaai af geleë is...
4514 on Ixia is in Bettysbaai en bied gehalteverblyf aan 'n gesin. Dit is naby winkels, restaurante, die strand, ak...
The Trailhouse-kompleks bestaan uit The Studio wat volledig vir selfsorg geskik is, asook 3 kamers in die gastehuis...
Sea-esta Betty's Bay is 'n dubbelverdiepinghuis met 4 slaapkamers wat 'n ontspanne vakansie vir vriende of familie ...
Mountain Dew Guest Rooms is in die voorheuwels van die Kogelberge met 'n uitsig oor die pragtige vakansiedorpie, Be...
The Clarence is 'n knus selfsorgwoonstel in Bettysbaai en bied slaapplek aan 2 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n pa...