Indien jy Diazstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Diazstrand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Diazstrand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Diaz Beach accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Diazstrand akkommodasie
Bladsy 5 - 168 lekke plekke om te bly
Dié moderne selfsorgwoonstel is in die veilige Beach Club-kompleks geleë en bied 'n lieflike uitsig oor Diaz-strand...
La Palma 26 is 'n selfsorgwoonstel op die derde verdieping van die La Palma Villas-woonstelblok in Mosselbaai. Dit ...
La Palma Villas 35 is in Diasstrand, tussen Mosselbaai en Hartenbos, geleë en bied verblyf aan 4 gaste. Dié selfsor...
Estoril 35 is 'n selfsorgwoonstel in Diaz in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Hierdie gewilde dorp is bekend vir ...
Beach Club 503 is op die strandfront in Diaz-strand en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n woonstel met 'n see-ui...
Beach Club 207 in Diazstrand, Mosselbaai, bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n groot ...
Beach Club 602 is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige gebou oorkant Diazstrand in Mosselbaai. Die gebou is ook langs ...
Portobelo 54 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in ‘n veilige kompleks in Diazstrand, Mosselbaai. Die woonstel is idea...
40 Portobelo is 'n ruim selfsorgwoonstel wat slaapplek aan 6 gaste bied in 'n kompleks naby Diaz-strand en Diaz Wat...
Coastal Hospitality - La Palma 18 is 'n pragtige selfsorg strandhuis in 'n veilige sekuriteitskompleks in die hartj...