Indien jy Diazstrand besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Diazstrand.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Diazstrand Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Diaz Beach accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Diazstrand akkommodasie
Bladsy 5 - 163 lekke plekke om te bly
Coastal Hospitality - La Palma 18 is 'n pragtige selfsorg strandhuis in 'n veilige sekuriteitskompleks in die hartj...
St Diaz 5 is 'n mooi selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Dié kompleks is naby die waterpark, str...
Coastal Hospitality - De Valle 24 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die De Valle-kompleks in Mosselbaai. Hierdie...
Klotsende golwe, blou lug en pragtige sandstrande wat op gaste by dié instansie in Mosselbaai. Die bekoorlike huis ...
16 Portobelo is in 'n kompleks in Die Voorbaai en bied verblyf in 'n bekoorlike selfsorgwoonstel. Dit is perfek vir...
Beach Club 207 in Diazstrand, Mosselbaai, bied gehalte-verblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n groot ...
Vista Bonita 57 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Mosselbaai, Wes-Kaap, 150 m vanaf die strand....
105 Beach Club is 'n moderne vakansiewoonstel in 'n vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in Mosselbaai. Die area...
33 Te Waterkant is in Diazstrand in Mosselbaai en bied gehalteverblyf vir gaste opsoek na ‘n lekker seevakansie. Di...
C Cottage right on the C is in 'n veilige kompleks in Mosselbaai geleë. Die kompleks is teen die strand en jy kan R...