Indien jy Jeffreysbaai besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Jeffreysbaai.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Jeffreysbaai Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Jeffreys Bay accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Jeffreysbaai akkommodasie
Bladsy 8 - 427 lekke plekke om te bly
Surfers Haven bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde drieslaapkamerwoonstel naby Supertubes i...
The Marina House is 'n pragtige vakansiehuis in Jeffreysbaai reg langs die water in Marina Martinique. Dit is ideaa...
RyQ-C, kort vir "Ruik Die See" in Afrikaans, 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in Jeffreysbaai geleë is en bied ...
The Astons 37: Escape to Paradise is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Jeffreysbaai. Hierdie kompleks b...
Seewaarts is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai. Die woonstel is n...
Seetuin Villa 3 bied rustige selfsorgverblyf in 'n stil buurt in die kusdorp, Jeffreysbaai. Die huis het slaapplek...
JBay Beachfront Apartment is in die Diaz Views-kompleks in Jeffreysbaai. Hierdie toevlugsoord aan die kus het 'n as...
La Caribe 2 is in die bekende Marina Martinique-landgoed in Jeffreysbaai geleë en dit is 'n pragtige vakansiewoonst...
The Beach is 'n bekoorlike woonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Jeffreysbaai. Hierdie dorp i...
Chardonnay Holiday Apartment is in die gesogte woonbuurt Wavecrest in Jeffereysbaai geleë. Jeffreysbaai is slegs 70...
Jeffreysbaai is 'n vakansiedorp in die suidwestelike Oos-Kaap, net 20 km oos van Humansdorp. Die dorp het ontstaan as 'n hawe en handelspos deur 'n walvisjagter, J.A. Jeffrey, in 1849. Vandag is die dorp internasionaal bekend vir branderplankry, veral in die koue maande, en sy pragtige skulpies. Een... Lees meer