Lees regte resensies van Kaapse Skiereiland van 552 geverifieerde gaste.
Indien jy Kaapse Skiereiland besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Kaapse Skiereiland.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Kaapse Skiereiland Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Cape Peninsula accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Kaapse Skiereiland akkommodasie
360 lekke plekke om te bly
The Sugarbush is teen Elsiespiek met 'n uitsig oor die Vishoekvallei op die Kaapse Skiereiland. Die ateljee-kothuis...
Townhouse By The Beach is 'n bekoorlike huis wat in 'n omheinde kompleks in Muizenberg geleë is. Dit is 5 minute se...
Atlantic Drive is 'n pragtige vakansiehuis in Kommetjie en is ideaal vir groot groepe familie of vriende. Gaste kan...
Waterways het 'n pragtige uitsig oor die meer en die berge vanaf die patio reg teen die waterkant. Dit het 3 modern...
Fisherman's Watch is teen die berghang van Vishoek geleë en het 'n uitsig oor die see, manjifieke Valsbaai en die B...
Albatross Guest House is bokant die unieke, historiese, vlootdorpie Simonstad geleë. Dié gastehuis bied gerieflike ...
aha Simon's Town Quayside Hotel is in Simonstad in die Wes-Kaap, 'n area wat bekend is vir sy natuurskoon, voetslaa...
Shutters on Hilltop is ’n ruim selfsorghuis vir 6 gaste in Scarborough en is ideaal vir ’n gesin of familie. Die h...
Porcupine Walk is 'n pragtige, privaat selfsorg-suite in ’n stil doodloopstraat, 2 km vanaf Simonstad se middestad ...
Happy Home Imhoff's Gift is in Kommetjie, 'n stil kuswoonbuurt van Kaapstad in die Wes-Kaap. Hierdie plattelandse b...
“O die luggie hier is vry, waar my hart heeltyd wil bly. O Kaap, o Kaap, o mooiste Kaap ... Die Mayflower het uitgevaar en gaan snoek haal daar by Houtbaai, waar Karbonkelberg die stormsee gewaar” sing Anton Goosen oor die Kaapse Skiereiland. Dít is die suidelikste punt van Afrika, 'n plek waar dutjiesdorpies... Lees meer