Geverifieerde Resensie
Kalahari
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 2314 resensies.
"Heerlike kuier restaurant Die Mas van Kakamas, vriendelik, goeie kos, ontspanne atmosfeer."
"Well located as a stopover when traveling from Gauteng to the Northern Cape."
"As gevolg van die onlangse vloede is daar heelwat herstelwerk, maar nog steeds asemrowend mooi en 'n moet."
"Plek om oor te slaap met goeie winkels en supermarkte. Nie veel om te sien in die dorp self nie."
"Keimoes self het baie agteruitgegaan, maar daar is soveel rondom Keimoes wat ek beslis 'n 5 ster sal gee."
"Dit is so pragtige dorp, maar die munisipaliteit is pateties met instandhouding van paaie en die strate se name is heeltemal onduidelik."
"Dit is ideaal om daar oor te slaap. Genoeg winkles om nodige te koop. Die dorp is baie netjies in vergelyking met Kuruman of Vryburg."
"Kalahari is 'n sielsplek. Opregte mense en pragtige omgewing."
"We loved Augrabies Falls National Park - saw some great game and views. 4 stars only because it's so far from Cape Town, and not much to see between there and the Cederberg area."
"Was just passing through, it is not a place I would ordinarily go to for a break."