Resensies van Kalahari

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kalahari bespreek het.

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.27 uit 5 gekry volgens 754 resensies.
Stefanie K. - 19th August 2019
staying in Kathu, Kalahari
Warm.
Elna V. - 19th August 2019
staying in Groen Kalahari, Kalahari
Beslis op enige Suid Afrikaner se besliste besoeklys. Die mense se vriendelikheid is 'n riem onder die hart.
Johan K. - 18th August 2019
staying in Kuruman, Kalahari
Baie bly ons het nie in die dorp gebly nie.
Noble T. - 13th August 2019
staying in Campbell , Kalahari
Great place.
Loredana C. - 9th August 2019
staying in Van Zylsrus, Kalahari
A wonderful place on the way to the Kalahari.
Meghan D. - 7th August 2019
staying in Blydeville, Kalahari
Miskien 'n televisie vir die kinders wat wil cartoons kyk, verder baie nice.
Jan K. - 6th August 2019
staying in Keimoes, Kalahari
Pragtige landelike omgewing, veral gedurende die druiwe seisoen.
Cyrilise V. - 29th July 2019
staying in Die Rand, Kalahari
`n Rustig en veilig.
Hanlie B. - 29th July 2019
staying in Kathu, Kalahari
Oor die laaste 11 jaar het ons Kathu baie gereeld besoek. Die hele karakter het beslis verander met die ontploffing van bedrywighede rondom die mynbedryf.
Jan D. - 26th July 2019
staying in Kathu, Kalahari
Mostly cater for the local mining community.
Jan D. - 26th July 2019
staying in Middelpos, Kalahari
Busy.
Marina V. - 26th July 2019
staying in Die Rand, Kalahari
Sal nog eendag die dorp wil verken.
Juanita B. - 26th July 2019
staying in Upington, Kalahari
Daar was meer om te sien en doen in die omgewing as wat ons verwag het! Putsonderwater was besonders interessant vir my as 'n fotograaf!
Noble T. - 24th July 2019
staying in Campbell , Kalahari
Wonderful!
Lene V. - 19th July 2019
staying in Blydeville, Kalahari
Goeie oorslaapplek vir verdere reise na Namibië en sentraal indien dit as stasie gebruik word om ander dele van die Noord-Kaap te besoek.
Johann H. - 17th July 2019
staying in Upington, Kalahari
Lekker wêreld.
Charlene J. - 16th July 2019
staying in Keimoes, Kalahari
Onthou dat die restaurant Maandae 14:00 sluit en vooraf reëlings getref moet word vir aandete.
Johan B. - 14th July 2019
staying in Augrabies, Kalahari
Die grondpaaie in die wildtuin was baie sinkplaat.
Carol-anne S. - 14th July 2019
staying in Augrabies, Kalahari
Augrabies Falls and Nature Reserve is a must visit destination. The falls are impressive as is the reserve itself with giraffe and gemsbuck within the first 10 km. Roads a bit corrugated, but nice park.
Rina C. - 11th July 2019
staying in Keimoes, Kalahari
Baie oulik. Heerlik geëet.
Prof Boela S. - 9th July 2019
staying in Kanoneiland, Kalahari
Baie mooi en rustige omgewing.
Monty M. - 8th July 2019
staying in Kalahari
Geniet die area/omgewing baie.
Johan H. - 8th July 2019
staying in Kathu, Kalahari
Baie netjiese skoon dorp met rustige atmosfeer, so eg uit die Kalahari.
Mogamat L. - 5th July 2019
staying in Keimoes, Kalahari
Toeristevriendelik.
Alwyn M. - 2nd July 2019
staying in Kuruman, Kalahari
Nie die mooiste dorp in die land nie, maar mens kan alles kry waarna jy soek.
Alwyn M. - 2nd July 2019
staying in Augrabies, Kalahari
Aangename verblyf en die restaurant se kos is smaaklik en dis waarde vir geld.
Colin J. - 1st July 2019
staying in Middelpos, Kalahari
Lekker sentraal geleë.
Lj C. - 30th June 2019
staying in Augrabies, Kalahari
Fantasties.
Lisa D. - 28th June 2019
staying in Griekwastad, Kalahari
From the little that we could see of this small town, it is very neat and tidy. We enjoyed a delicious meal provided - tasty, big portions and good value.
Jimbo M. - 23rd June 2019
staying in Kathu, Kalahari
None, just keep it up. Thank you for the service.
Anna V. - 23rd June 2019
staying in Oosterville, Kalahari
Very neat neighbourhood.
Erik C. - 19th June 2019
staying in Blydeville, Kalahari
Moet nog gereeld deur Upington reis en sal weer van Blydeville gebruik maak. Baie dankie vir die goeie diens.
Marina V. - 18th June 2019
staying in Keimoes, Kalahari
Pienk padstal is 'n moet vir kerrie vetkoeke.
Velma H. - 18th June 2019
staying in Middelpos, Kalahari
Was selfs een nag daar.
Willie S. - 18th June 2019
staying in Groen Kalahari, Kalahari
Fantasties omgewing om te ontspan.
Kobus P. - 17th June 2019
staying in Kathu, Kalahari
Baie mooi dorp. Nooit besef die plek is so groot nie.
Cornél V. - 15th June 2019
staying in Augrabies, Kalahari
Die watervalle is prentjiemooi. 'n Roete vanaf die Weskus na Limpopo wat ons kan aanbeveel.
Willie S. - 11th June 2019
staying in Kalahari
Altyd uitstekende kuierplek.
Deon F. - 11th June 2019
staying in Augrabies, Kalahari
Mooi area.
Martin V. - 3rd June 2019
staying in Kanoneiland, Kalahari
Pragtig en skoon!

Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]