Indien jy McGregor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in McGregor.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van McGregor Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedinge!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as McGregor accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
McGregor akkommodasie
Bladsy 4 - 42 lekke plekke om te bly
Easy 4 Dayz is in McGregor in die boonste deel van die dorp geleë. Dié skeepshouerhuis het 'n innoverende ontwerp e...
Ons Huisie is 'n tradisionele kothuis met witgekalkte mure en 'n grasdak in McGregor. Daar is slaapplek vir 4 gaste...
Rhebokskraal Olyf Landgoed is op 'n werkende olyfplaas net 2 km buite McGregor, 'n klein dorpie tussen die berge in...
Bougainvillea Cottage is 'n lieflike, moderne selfsorgkothuis wat in die bo-dorp van McGregor geleë is met pragtige...
Yellowstone Cottages is in die oulike dorpie McGregor en bied gerieflike verblyf in 2 selfsorg-kothuise. Yellowston...
Chalcedony Cottages is aan die rand van Krans Natuurreservaat in die dorpie McGregor geleë. Dié kothuise is in prag...
Francolin Cottage is 'n bekoorlike kothuis in die hartjie van die oulike dorpie, McGregor. Dit is stapafstand van d...
McGregor Backpackers is in die hartjie van McGregor aan die voet van die Riviersonderendberge. Dis naby al die inte...
Greystone Cottage is 'n bekoorlike grasdak-kleihuis met lieflike berguitsigte en 'n groot tuin. Hierdie eenheid is ...
Stonehill Cottage bied selfsorgverblyf in McGregor en is gerieflik naby bergfietsroetes en die Krans Natuurreservaa...