Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:



Filter Volgens Resensie-sterre:





Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:










Soort Akkommodasie
Alle Soorte (37)
B&Bs (1)
Gastehuise (1)
Selfsorg-eenhede (35)

Resensies van McGregor

4.5 / 5  
volgens 283 resensies
Lees regte resensies van McGregor van 283 geverifieerde gaste.
Indien jy McGregor besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in McGregor.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van McGregor akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as McGregor Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

McGregor Akkommodasie

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Verwyder Filters
Gefilter volgens:
  • Prysklas
Vanaf
R4 400
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor

The Cottage at Old Village Lodge is 'n pragtig ingerigte kothuis in McGregor, hoog in die dorp met toegang vanaf Breestraat. Die kothuis is rustig en 'n entjie van die gewoel af, maar tog net 'n paar minute se stap ...

15% af Langtermyn-verblyf!
VanafR2 700
R2 295
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in McGregor

Lady Grey Walk Cottage is 'n selfsorgkothuis in McGregor, 'n dorpie tussen berge en wingerde. Die kothuis bied slaapplek aan 8 gaste en het 2 slaapkamers, 'n kamer op die tussenvloer, 3 badkamers en 'n oopplan-komb...

Vanaf
R3 279
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor

91 Long Street is 'n groot selfsorghuis in McGregor. Die huis is pragtig opgeknap en bied slaapplek vir 6 gaste. Dié huis het 3 en suite-kamers met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n en suite-...

Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Selfsorg in McGregor

Tigh-na-Breagha beteken "huis van skoonheid" in Gaelies en word besit deur 'n Suid-Afrikaanse Skotse paartjie. Die naam is gekies te nagedagtenis aan hulle Skotse skaaphond, Breagha, wat mal oor McGregor sou wees. ...

Vanaf
R1 335
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in McGregor

Bougainvillea Cottage is 'n lieflike, moderne selfsorgkothuis wat in die bo-dorp van McGregor geleë is met pragtige tuine en 'n uitsig oor die wingerde. Dit bied 'n stil, rustige en kalm atmosfeer weg van die gejaa...

Vanaf
R3 370
per nag, vir 6 mense
Selfsorg in McGregor

Laurel Cottage is in die Kaapse Wynlande in McGregor waar gaste die stilte en vrede van 'n kothuis met karakter kan geniet. Daar is 3 slaapkamers wat geskik is vir 6 gaste. Die eerste en tweede slaapkamer het elk ...

Vanaf
R1 100
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in McGregor

Geleë in die prentjiemooie dorp McGregor in 'n unieke landelike gebied, wat anders is as enige plek wat u al ooit besoek het in Suid-Afrika. Die pragtige tuin is ontwerp om gaste 'n dieper sin van ontspanning en st...


Akkommodasie binne 10 km vanaf McGregor

Voorkeurvennoot
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Fossil Hills Farm Cottages is op die Thornvilla-plaas in die Breedevallei tussen Robertson en McGregor geleë. Dié wynplaas is deel van die McGregor Wynkelder - druiwe, pruime, appelkose en verskeie groente word ja...

Vanaf
R1 350
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Tanagra is 'n idilliese wyn- en gasteplaas in die McGregor-vallei wat aan gaste 'n egte plattelandse ervaring bied. Tanagra bied luukse verblyf aan wyn- en natuurliefhebbers. Al ons blyplekke het privaat stoepe e...

Aanpasbare Kansellasie!
Vanaf
R690
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Kaapse Wynlande, Kaapse Roete 62

Lord's Wine Farm is aan die noordelike hange van die berge wat Robertson en die vrugbare McGregor-vallei omring geleë. Dit skuil tussen fynbos en proteas. Verblyf by Lord's Wine Farm word in 2 elegant versierde ...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
Bladsy 4 - Wys 31 tot 40

Welkom by die McGregor akkommodasie blad - loer bietjie na ons wye versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Overberg blad indien jy na meer Overberg akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Blad laai, wag asb...
Blad laai, wag asb...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]