Indien jy St. Francis besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in St. Francis.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van St. Francis Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as St Francis accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
St. Francis akkommodasie
121 lekke plekke om te bly
Little Portofino is 'n lieflike, moderne ateljeewoonstel in die hartjie van Port St Francis, met 'n privaat balkon met skouspelagtige uitsig...
Ships Bell Apartments bied moderne en smaakvol versierde ateljeewoonstelle in die Ships Bell-kompleks in Port St. Francis, met 'n lieflike u...
Perrywinkle is in die kusdorpie, St. Francisbaai geleë. Die strandfront, winkels en restaurante is in 'n 750 m-radius vanaf dié selfsorg-een...
Little c House is in Kaap St. Francis geleë en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dis naby verskeie winkels, restaurante, di...
Palamos on Sea is in die hartjie van St. Francisbaai, 'n vakansiedorp wat ongeveer 'n uur se ry wes van Gqeberha (Port Elizabeth) is. Die in...
Cape St Francis Resort en die luukse Beach Break-strandvillas is 108 km vanaf Gqeberha (Port Elizabeth) in die dorpie Kaap St. Francis. Die...
Seals bied rugsakreisiger-selfsorgverblyf in Kaap St. Francis in die Kaap St. Francis Kusoord. Dit is 'n gewilde vakansiebestemming in die O...
i-LOLLO is by die monding van die Krommerivier geleë en kyk na die Indiese Oseaan se kant toe. Dit is in die prentjiemooi kusdorpie, St. Fra...
152 St Francis Drive is 'n dubbelverdiepinghuis in St Francisbaai. Dit is ideaal vir 'n gesin met tieners, 'n groep vriende of 'n gesin wat ...
8 Sunset Drive is 'n ruim selfsorgvakansiehuis in St. Francisbaai, in die Oos-Kaap. Die huis is op die kanaal van Marina Glades en spog met ...
Welkom by die St Francis akkommodasie blad - loer bietjie na ons uitgebreide versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Tuinroete blad indien jy na meer Tuinroete akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.