Indien jy Suid-Afrika besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in Suid-Afrika.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suid-Afrika Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Africa accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
Suid-Afrika akkommodasie
28497 lekke plekke om te bly
Son, See, en Sundowners is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die pragtige Bloubergstrand. Die woonstel ...
Spans of Sea is 'n selfsorg-vakansiewoonstel op die veilige Montrose-kompleks se vierde verdieping op Amanzimtoti s...
Beach Club 901 is in 'n woonstelkompleks in Mosselbaai. Dié streek staan bekend vir sy matige klimaat regdeur die j...
Heimsélah is 'n lieflike woonstel op die eerste verdieping in Bekbaai, Paternoster. Dit bied ruim selfsorgverblyf e...
Sheppard Boutique Hotel is 'n bekende gastehuis wat in Nelspruit, Mpumalanga se hoofstad, geleë is en pragtige uits...
Reserved Suites Illovo is luukse selfsorg-hotelkamers in 'n gebou met 16 verdiepings in Illovo-sentraal tussen Sand...
Hartenbos Bayview Apartment is 'n lieflike selfsorgwoonstel wat in die idilliese hawedorp Mosselbaai geleë is. Dit ...
Mangwa Valley Game Lodge & Spa is in die hartjie van die Dinokeng Wildreservaat, sowat 45 minute noord van Pretoria...
Troutways Private Retreat is ’n kunsvlieghengel-venue 2 km vanaf Waterval Boven in Mpumalanga. Die oord hou reënboo...
Chelsea Close Cottage is 'n bekoorlike eenheid wat selfsorgverblyf in Johannesburg bied. Die verblyf spog met 'n pr...