Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Provinsies
Gauteng (1069)
KwaZulu-Natal (1709)
Limpopo (601)
Mpumalanga (762)
Noord-Kaap (443)
Noordwes (377)
Oos-Kaap (1024)
Vrystaat (590)
Wes-Kaap (4788)

Resensies van Suid-Afrika

4.4 / 5  
volgens 48681 resensies
Lees regte resensies van Suid-Afrika van 48681 geverifieerde gaste.
Indien jy Suid-Afrika besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Suid-Afrika.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Suid-Afrika akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as South Africa Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Suid-Afrika Akkommodasie

24273 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
SPAAR 30%
VanafR2 040
R1 428
per nag, vir 8 mense
Selfsorg in Gauteng

Die Melkstal bied verblyf aan in selfsorg-eenhede op 'n plaas in privaat besit in Gauteng, net 35 minute se ry van Heidelberg af. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek ver van die gedruis van...

SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR908
R636
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Garsfontein, Pretoria-Oos

Greenwoods Selfsorg bied gehalte-verblyf in Garsfontein, Pretoria. Dié stad is bekend as die Jakarandastad, weens die malvapers bloeisels wat die strate vul. Dit bied ’n aantal natuurlike en kulturele bestemmings...

SPAAR 30%
Aanpasbare Kansellasie!
VanafR950
R665
per nag, vir 1
Gastehuis in Springbok, Kalahari

Daisy Country Lodge is 'n oase in hierdie halfwoestyn, met asemrowende uitsigte oor die koppies en valleie. Verblyf beskik oor verskeie kamers, elkeen smaakvol versier met privaat badkamers. Sekere kamers is rolst...

SPAAR 40%
VanafR850
R510
per nag, vir 2 mense
B&B in Swellendam, Overberg

Bergview B&B is in die historiese dorpie, Swellendam geleë en bied gehalte-verblyf vir gaste wat 'n nag wil oorslaap, sakereisigers en vakansiegangers. Gaste word verwelkom in 'n klassieke huis met karakter, 'n rus...

SPAAR 40%
VanafR1 400
R840
per nag (plek vir 2)
B&B in McGregor, Kaapse Roete 62

Le Bonheur is in McGregor, 'n bekoorlike dorpie na aan Robertson in die Wes-Kaap. Dit is net 2 ure van Kaapstad af en binne stapafstand van verskeie winkels, restaurante, koffiewinkels, kuns- en kunsvlytwinkeltjies ...

SPAAR 30%
VanafR1 000
R700
per nag, vir 3 mense
Selfsorg in Mountainside, Wes-Kaap

Seepampoentjie Akkommodasie is 'n selfsorgwoonstel in Gordonsbaai. Dié dorpie spog met pragtige strande, 'n Mediterreense klimaat en is ideaal vir 'n seevakansie. Dié ruim eenslaapkamerwoonstel is ideaal vir 3 me...

SPAAR 30%
VanafR1 395
R977
per nag, vir 2 mense
Hotel in Noordkus, Zululand

Canefields Country House is 'n tradisionele suikerriet-herehuis wat in 'n huislike hotel omskep is. Canefields word omring deur suikerriet-plantasies en is langs die N2, 5 km buite Empangeni, Zoeloeland, aan die Kwa...

SPAAR 30%
VanafR6 800
R4 760
per nag, vir 12 mense
Selfsorg in Paradyskloof, Wes-Kaap

Mountain View Luxury Villa is in Paradyskloof, Stellenbosch en bied gehalteverblyf aan groot groepe, vakansiegangers of sakereisigers. Dié villa het slaapplek vir 12 en beskik oor 5 slaapkamers, waarvan 4 en suite...

SPAAR 40%
VanafR1 150
R690
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Muldersvlei, Wes-Kaap

Hoopenburg Guesthouse is op 'n boetiekwynlandgoed van sowat 70 ha met 'n welige tuin wat verskeie soorte voëls lok geleë. Wonderskone uitsigte oor die wingerde en lieflike sonsondergange maak hierdie 'n wonder van...

SPAAR 30%
VanafR600
R420
per nag (plek vir 4)
Selfsorg in Danabaai, Mosselbaai

Die Blou Skulpie is 'n oopplanwoonstel in Danabaai in die Wes-Kaap. Die woonstel is goed geleë naby 'n hele rits winkels, kroeë en restaurante. Die ateljeewoonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 'n dubbe...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
8
9
Wys 1 tot 10

Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za