Indien jy West Beach besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies in West Beach.
Ons bied 'n wye verskeidenheid van West Beach Akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!
So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as West Beach accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.
West Beach akkommodasie
Bladsy 2 - 52 lekke plekke om te bly
On 17 Avondale bied oornagverblyf in Bloubergstrand, 'n woonbuurt by die see in Kaapstad. Dié kusdorpie het 'n prag...
Family home bied gerieflike selfsorgverblyf vir 'n klein gesin wat op soek is na vakansieverblyf in Blouberg Rise, ...
Home Sweet Home is naby Blaauwberg-strand in West Beach geleë. Hierdie suite is deel van 'n privaat deel van 'n gro...
Blouberg Dunes bied gerieflike selfosrgverblyf in 'n woonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in Blou...
West Beach Guest Rooms bied gerieflike selfsorgverblyf in West Beach. Dit is ideaal vir 'n paartjie of sakereisiger...
Willow Retreat bied verblyf in 'n oopplan-suite en 'n eenslaapkamerwoonstel op die eienaar se perseel in West Beach...
406 Infinity is 'n woonstel wat smaakvol versier is op die derde verdieping van 'n kompleks in Bloubergstrand. Dit ...
Blouberg Rest bied oornagverblyf aan gaste in Bloubergstrand, Kaapstad. Dié sonnig en oop tuinkamer is geskik vir ...
Gem on Armadale is 'n selfsorghuis met 'n pragtige tuin in West Beach, Wes-Kaap. Dié huis bied slaapplek aan 6 gas...
5 Paradise Place is in West Beach en bied gehalteverblyf aan ’n klein gesin of groep vriende. Dit is naby verskeie ...